Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(DOWNLOAD) "In die stilte van verlies" by Jerry Sittser # eBook PDF Kindle ePub Free

In die stilte van verlies

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: In die stilte van verlies
  • Author : Jerry Sittser
  • Release Date : January 02, 2013
  • Genre: Christianity,Books,Religion & Spirituality,
  • Pages : * pages
  • Size : 600 KB

Description

Verlies. Dit is ’n woord wat baie mense vrees en waarvan baie min mense kan wegkom. Jerry Sittser se ma, vrou én dogter sterf almal in dieselfde ongeluk. Die tragiese ongeluk het hom agtergelaat met ’n ongelooflike gevoel van verlies waaruit hy moes sin maak.

     IN DIE STILTE VAN VERLIES gaan nie net oor een man se hartseer nie. Dit is eerder ’n blik op die verliese waaronder baie mense ly en die genade wat ons verander.

     Sittser verduidelik dat dit nie soseer gaan oor dit wat met mense gebeur as dit wat binne hulle gebeur wat uiteindelik hulle lewe kenmerk wanneer siekte, egskeiding of die verlies van ’n geliefde hulle tref nie.

     Dié boek het ook interessante besprekingsvrae wat lesers op ’n persoonlike vlak sal aanraak en voorsiening maak vir dieper self-evaluasie.

     IN DIE STILTE VAN VERLIES help lesers om ter midde van pyn en hartseer weer boodskappe van hoop, empatie en vreugde te vind.


PDF Books "In die stilte van verlies" Online ePub Kindle