[DOWNLOAD] "In die greep van ketters: of, Die Christen" by Brand Smit * Book PDF Kindle ePub Free

eBook details
- Title: In die greep van ketters: of, Die Christen
- Author : Brand Smit
- Release Date : January 24, 2018
- Genre: Christianity,Books,Religion & Spirituality,
- Pages : * pages
- Size : 188 KB
Description
WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?
Seun word groot in ân Christelike huishouding.
Ernstig oor godsdiens as tiener en as jong volwassene.
Word gekonfronteer met historiese ontwikkeling van sy godsdienstige oortuigings.
Twyfel oor die âwaarhedeâ waarmee hy grootgemaak is lei tot geloofskrisis.
WIE IS DIE SKRYWER?
Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika.
Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998.
Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998.
Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.
AANHALINGS
âToe, in my vroeĂ« twintigs, het die sterk vermoede by my posgevat dat hierdie god gemaak is deur mense, soos die goue kalf wat die Israeliete gemaak het terwyl Moses op die berg was. Ek het oortuig geraak daarvan dat mense oor die verloop van eeue hierdie God van Woorde geskep het om dieselfde redes hoekom die Israeliete die goue kalf gemaak het âŠâ
âNa 45 minute het ek uitgestap en ⊠ek was teleurgesteld. Teleurgesteld in die âpreekâ wat hoofsaaklik bestaan het uit ân pseudo-wetenskap/geskiedenislesing om te âbewysâ dat Christus werklik gesterf het.â
âFeit is, ons kan nie funksioneer sonder geloof nie â dat mĂŽre byvoorbeeld soos verlede Dinsdag moet wees in terme van werkskedule en ander aktiwiteite, is geloof. Ons kan slegs glo dat Napoleon of Julius Caesar of Aristoteles bestaan het; hulle kan nie ons sintuie oortuig dat hulle ooit bestaan het nie. Ons glo dat hulle bestaan het, omdat ons lees van hulle, of lees wat hulle geskryf het.â
âHoewel die meerderheid lede van die gemeenskap van gelowiges nie die vaagste benul hiervan het nie, is die Christelike religie in die greep van ketters. Hierdie gelowiges resiteer alles woord vir woord wat die ketters hulle leer, Sondag na Sondag, preek na preek. Meer as dit, vele sogenaamde Christene doen hulle bes om die ketterse afdwaling van die Christelike leer so wyd te verkondig as wat hulle vermoĂ«ns hulle in staat stel.â
âNatuurlik glo vele Hindoes dis nonsens: hulle kan wys op miljoene mense se persoonlike ervarings wat aan hulle bewys dat Krishna werklik bestaan. Dieselfde met volgelinge van enige ander godsdienstige tradisie. Die vermoĂ«ns van enige mens met ân vaste voorneme en ân gevestigde belang in ân spesifieke beskouing om bewyse te vind vir iets waarin hulle glo, kan nooit onderskat word nie.â
âEk sĂȘ dus nie die persoon wat godsdienstige geskrifte raadpleeg wanneer hulle soek na ân antwoord op die vraag van wat hulle met hul lewens moet doen, is primitief nie. Die skrywers van die betrokke teks was immers in hulle dag gerespekteer as gesaghebbende figure. Ek vra bloot: Hoekom nie ân tweede mening oorweeg nie, veral as die mening redelik, en dalk relatief logies uiteengesit is?â
âDie volgeling van Jesus, soos ek oor hom dink, sal nie veel waarde heg aan die identiteitetiket van âChristenâ nie. Hy sal net sy skouers optrek en sĂȘ jy kan hom noem wat jy wil. Al wat vir hom belangrik is, is om sy naaste lief te hĂȘ soos hy homself het.â
âAs iemand beweer water kook teen ân sekere temperatuur, en iemand anders kyk hom ongelowig aan en vra hoe hy dit weet, kan die een wat die bewering gemaak het eenvoudig ân pot water op ân warm plaat sit, ân termometer daarin druk, en â voila! â na ân paar minute is die bewering gestaaf. Indien die ander persoon wil argumenteer dat dit ân vloekskoot was, kan hulle dit weer doen, of nog beter â die âongelowigeâ kan dit self probeer, met presies dieselfde resultaat.â